SUIDERKRUIS-GEMEENTE
AANDDIENS: 13 April 2008
TEMA: My gesin is anders!
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
Welkom Afkondig |
MG |
5 minute vooraf |
Egskeiding (DVD) |
DVD-1 |
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
stilgebed |
Liturg |
Oproep tot lof |
Klein olifant en groot olifant |
0007 |
MG |
Lof |
My pa is die koning. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 903 I love this family. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 817 Aan die Vader dank en ere. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 632 |
903 817 632 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
|
0008 |
MG |
Aanbidding |
Eer aan God die Vader. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 710 Father I adore You (3 verse Eng, 3 verse Afr). . . . . . . . . 740 Abba Vader. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 611 |
710 740 611 |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Skriflesing |
Gen 29 |
Skrif |
|
|
Mother’s Day (DVD) |
DVD-2 |
Liturg |
Preek |
Elke gesin is anders! |
Preek |
Almal |
Toewyding |
Brother let me be your servant. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 659 Dink aan eie gesin/broers/susters... |
659 |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
Dankoffers- afkondig |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
Ons Vader neem ons hande (LB532). . . . . . . . . . . . . . . . 950 |
950 |
Liturg |
Seën |
|
|
Preekskets
Vanoggend gepraat oor gesinne
• verskillende gesinne
• God werk deur gesinne
Vanaand: verder met gesinne
• Inleiding: Elke gesin is anders
• Geen perfekte gesin in die Bybel - almal het foute.
• Elke gesin doen dinge anders: voorbeeld Jakob
• God werk dikwels deur die foute in jou gesin: voorbeeld = Moses, Jakob, Jefta...
Video: 01 Egskeiding
02 Christmaswish
03 findyourfamily
• Praktiese implikasies:
• Wees dankbaar vir jou gesin
• Storie: gaan op vakansie - geen komplimente - geen grlimlag - geen joy - tussen my vriende gaan ek mal...
• Onthou dat jou gesin ‘n klein kerkie is: Moenie in die kerk iets anders kom wees as wat jy by die huis is nie...witgepleiterde grafte...as jy jou broer wat jy kan sien nie liefhet nie, kan jy onmoontlik vir God liefhê wat jy nie kan sien nie...
• Gesinne wat verdeel is gaan ten gronde (Mat 12)
• Gedrag tel meer as woorde (Petrus)